HANSBOVE.DE ≡ Hair Brushes & Combs Emergency Combs Collection
  • Readers Gr 1-3 Afrikaans

  • Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10 9780639602301

Leer my lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10 9780639602301

$53.79 $84.99
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 1-boekstel: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 7. Tippie se bal 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul
Readers Gr 1-3 Afrikaans

Readers Gr 1-3 Afrikaans

  • Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558
    $36 $65.88
  • Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen
    $38.7 $73.53
  • Middernagfees (Jaco Jacobs)
    $54.9 $102.11
  • Wilde Wikus (Jaco Jacobs)
    $35.27 $49.03
  • Leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas
    $38.7 $46.44
  • Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys
    $56.42 $108.89
  • Leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam
    $38.7 $50.7
  • Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies 9780799397178
    $40.5 $75.74
  • Leer my lees (Vlak 1) 5: Tippie en die bok
    $38.7 $56.5
  • Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul
    $38.7 $63.47
  • Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers
    $35.35 $53.73
  • Leer my lees (Vlak 1) 7: Tippie se bal
    $38.7 $61.92
  • Leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
    $38.7 $52.25
  • Zackie Mostert 16: Zackie Mostert en die Fantastiese Fliek
    $36.35 $70.88
  • Leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis
    $38.7 $52.63
  • Leer my lees (Vlak 1) 4: Tippie en die kat
    $38.7 $71.6

© 2026 - HANSBOVE.DE