Zackie Mostert Druk ’n Drie, Jaco Jacobs
$69.49
$119.52
Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld …
Readers Gr 1-3 Afrikaans