HANSBOVE.DE ≡ Hair Brushes & Combs Emergency Combs Collection
  • Readers Gr 1-3 Afrikaans

  • Max die Masjien (Jaco Jacobs)

Max die Masjien (Jaco Jacobs)

$37.56 $67.61
Hy’s rof en onbeskof … en hy is Zander se persoonlike lyfwag! Zander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte … ROFSTOEIER! Die stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof. Hy het nie hare nie. Hy het nie ’n nek nie. Maar hy het spiere. Sy spiere het spiere. Sy spiere se spiere het spiere. Bo-op al daardie spiere het hy ’n tatoe. En hy gaan vir ’n hele WEEK lank Zander se persoonlike lyfwag wees! Zander se tweelingboeties dink dit is die heel beste ding wat nog OOIT met hulle gebeur het. Maar Zander is nie heeltemal seker wat op aarde hy met Max moet doen nie. Niemand anders het nog ooit ’n rofstoeier as lyfwag saamgebring skool toe nie. Miskien kan Max hom help om vir Wynand Wiese op sy plek te sit. Dalk kan hy hom in sy spesiale Soebat-en-smeek-greep beetkry en hom druk tot sy oë wil uitpop. Wynand het blonde hare en blou oë, en hy lyk so onskuldig soos ’n seuntjie in ’n waspoeier-advertensie. Maar hy is ’n regte boelie. Die soort wat nie eens vir ’n rofstoeier skrik nie. Ongelukkig loop dinge by die skool lelik skeef. En Max het boonop ’n geheim van sy eie … Kom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir ’n WILDE, WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!
Readers Gr 1-3 Afrikaans

Readers Gr 1-3 Afrikaans

  • Leer my lees (Vlak 1) 5: Tippie en die bok
    $38.7 $56.5
  • Middernagfees (Jaco Jacobs)
    $54.9 $102.11
  • Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers
    $35.35 $53.73
  • Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies 9780799397178
    $40.5 $75.74
  • Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558
    $36 $65.88
  • Leer my lees (Vlak 1) 4: Tippie en die kat
    $38.7 $71.6
  • Leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas
    $38.7 $46.44
  • Leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
    $38.7 $52.25
  • Leer my lees (Vlak 1) 7: Tippie se bal
    $38.7 $61.92
  • Wilde Wikus (Jaco Jacobs)
    $35.27 $49.03
  • Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys
    $56.42 $108.89
  • Zackie Mostert 16: Zackie Mostert en die Fantastiese Fliek
    $36.35 $70.88
  • Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen
    $38.7 $73.53
  • Leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam
    $38.7 $50.7
  • Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul
    $38.7 $63.47
  • Leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis
    $38.7 $52.63

© 2026 - HANSBOVE.DE