HANSBOVE.DE ≡ Hair Brushes & Combs Emergency Combs Collection
  • Readers Gr 1-3 Afrikaans

  • Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel

Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel

$69.3 $131.67
Wie gaan die MONSTER-MELKSKOMMEL tem? Dit is SKOOLVAKANSIE! Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie – en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel. Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe ‘n splinternuwe restaurant sy deure open met ‘n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees … Die wenner kry immers ‘n splinternuwe, WILDE, WOESTE WATERGEWEER as prys …
Readers Gr 1-3 Afrikaans

Readers Gr 1-3 Afrikaans

  • Zinzi en Saffraan: Katjievlinders en ys
    $56.42 $108.89
  • Leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
    $38.7 $52.25
  • Leer my lees (Vlak 2) Boek 10: Tippie en die braai 9780799375558
    $36 $65.88
  • Leer my lees (Vlak 1) 5: Tippie en die bok
    $38.7 $56.5
  • Leer my lees (Vlak 1) 10: Tippie en die bul
    $38.7 $63.47
  • Leer my lees (Vlak 1) 6: Tippie en die kam
    $38.7 $50.7
  • Zinzi en Saffraan: Drake en Malvalekkers
    $35.35 $53.73
  • Leer my lees (Vlak 1) 2: Tippie en die hen
    $38.7 $73.53
  • Zackie Mostert 16: Zackie Mostert en die Fantastiese Fliek
    $36.35 $70.88
  • Leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis
    $38.7 $52.63
  • Leer my lees (Vlak 1) 4: Tippie en die kat
    $38.7 $71.6
  • Leer my lees (Vlak 1) 3: Tippie se jas
    $38.7 $46.44
  • Wilde Wikus (Jaco Jacobs)
    $35.27 $49.03
  • Middernagfees (Jaco Jacobs)
    $54.9 $102.11
  • Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies 9780799397178
    $40.5 $75.74
  • Leer my lees (Vlak 1) 7: Tippie se bal
    $38.7 $61.92

© 2026 - HANSBOVE.DE