HANSBOVE.DE ≡ Hair Brushes & Combs Emergency Combs Collection
  • Readers Gr 4-6 Afrikaans

  • Kaptein Verdwyn 9780799379044

Kaptein Verdwyn 9780799379044

$60.2 $102.94
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ‘n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ‘n les te leer … ‘n Aksiebelaaide storie met ‘n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
Readers Gr 4-6 Afrikaans

Readers Gr 4-6 Afrikaans

  • Platinum Afrikaans Huistaal Graad 6 Leesboek 9780636138681
    $49.59 $62.98
  • Minki se skoolkonsert – Jaco Jacobs
    $99 $168.3
  • Platinum Afrikaans Huistaal Graad 5 Leesboek 9780636138674
    $47.37 $82.9
  • Geraamte in die Klas 9780798181778
    $61.73 $103.09
  • Dieter en Madame Zenobia 9780798159579
    $47.35 $65.34
  • My Ouma is ‘n Rock-ster (Jaco Jacobs)
    $67.14 $81.24
  • Pieksel (Fanie Viljoen) 9780799394108
    $52.44 $74.46
  • Spaghetti Tussen Jou Tone
    $58.15 $108.74
  • Platinum Afrikaans Huistaal Graad 4 Leesboek 9780636138667
    $68.21 $115.96
  • Kaptein Verdwyn 9780799379044
    $60.2 $102.94
  • ‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
    $60.2 $100.53
  • Bertie Blikbrein 9780799351194
    $36.34 $70.5

© 2026 - HANSBOVE.DE